Kom ontmoet God, vind jou inspirasie en wees deel van JOU familie in Christus:
Tema: Hoe beplan ek prakties ‘n leeflys?
Die reeks sluit 20 Okt af met die vraag: is alles reeds deur God bepaal?
Verjaarsdae:
03/11
Sue
Colling
04/11
Arno
Haasbroek
04/11
Sarel
Pretorius
05/11
Evette
du Plessis
07/11
Andre
du Plessis
07/11
Tania
Mc Donald
07/11
Jenny
Pretorius
09/11
Nick
Louw
09/11
Cindy
van Zyl
09/11
Marko
Venter
Spesiale Nuus
- Lekkerkuier vir Seniors en enige afgetredene24 Okt 10:00 met koffie/tee en eetgoedjies. Ons gaan Oppiestoep stories vertel (ons soek 3 lekker vertellers). Enigeen welkom, selfs vriende wat nie lidmate is nie. Bring ‘n KLEIN bordjie eetgoed of kom sommer net.
- Groepe bou liefde! Wie gaan help die volgende groepe vorm?
–Jong gesinne wat mekaar ondersteun. Kuier op Sondag na kerk?
–20ers en 30ers sonder kinders wat iets interessants doen. Bv. saam kos maak met al die resepte wat mens op TV sien? - Ons kerk se webwerf ngkkollegepark.co.za word nuut ontwerp om interaktief te wees, vol met fotos, inligting en die YouTube preek. Wie sal help om dit gereeld op te dateer? Laat weet dr Henk asb vir blitsopleiding op ‘n Sondag 20 Okt 11:30 deur die webwerf-ontwerper.
- Gebed en versoeke: WApp groep Hettie Wepener 076 552 9062
- Emmerprojek (kos vir behoeftiges) Annatjie Nel 082 856 7227. ‘n Skenking van kruideniersware gaan armes help oorleef
- NG Welsyn (regoor Jeugland) doen groot werk met beskerming van kinders vir Afrikaans-sprekendes. Skakel Helmi Beyers 016 9811044 om nood aan te meld. Hul het ‘n pragtige lokaal vir uitverhuur aan ‘n professionele persoon. Wie kan help met inbou van ‘n skuifdeur?
