Eredienste is die hart van Kollegepark, waar ons saam as geloofsfamilie die Here aanbid, loof en prys.
ONS BEDIENINGE
Hier is alles wat ons gemeente aanbied.
Waar gaan jy betrokke raak?
JEUG & KINDERS
Ons glo en is daarvan oortuig dat kinders moet grootword in die wel en weë van die Christelike leefwyse.
GEBED
Ons bid met ‘n verwagting omdat ons glo dat die lewende God in antwoord op gebed kragtig deur sy Gees werk.
GASVRYHEID
Ons leer mekaar ken met ‘n koppie koffie in die hand na die erediens of om lekker saam te kuier by ‘n gemeentebraai.
TOEKA TIENERS
Ons wil ‘n tuiste skep vir Seniors waar hulle op ‘n gemaklike manier hulle lewenservaringe kan kom deel.