Eredienste:
Elke Sondag om 09:00
Gesprekdiens elke Sondag om 17:00
(Behalwe vakansies en vakansiedae)
EREDIENS
MUSIEK
Sentraal in eredienste is musiek. By Kollegepark sing ons ‘n wye verskeidenheid van liedere (Liedboek, Vonkk en Flam) en help dit baie dat ons ‘n koor het wat ons musiek se kwaliteit verhoog. Word sommer vandag al deel van ons koor!
MEDIA
Ons het altyd iemand agter die rekenaar nodig om die dominee te help indien daar iets fout gaan. Is jy ‘n tegnologie fundi, word deel van ons media-span.