Eredienste:
Elke Sondag om 09:00
Gesprekdiens elke Sondag om 17:00
(Behalwe vakansies en vakansiedae)
GEBED
BID SAAM MET ONS
Deel van enige gelowige gemeenskap is gebed. Daarom het ons ‘n aktiewe gebedsgroep wat op ‘n daaglikse basis vir almal in ons gemeente wat gebed benodig, bid. Het jy dalk ‘n versoek? Wil jy net saam ons bid vir die ons gemeente?