Eredienste:
Elke Sondag om 09:00
Gesprekdiens elke Sondag om 17:00
(Behalwe vakansies en vakansiedae)
LIEFDESDIENS
HELPLIFT
Kollegepark vat hande saam met Helplift Vaaldriehoek om kospakkies aan hulpbehoewende mense in die Vaaldriehoek te gee. Maandeliks samel ons as ‘n gemeente ‘n spesifieke produk in en oorhandig dit aan Helplift.
EMMER PROJEK
Ons ondersteun vanuit ons eie gemeente spens drie gesinne in ons gemeente.