
SENDING
ONS LEEF MATTEUS 28
“Gaan dan en maak dissipels van al die nasies, deur hulle te doop in die Naam van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees, en hulle te leer om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae, tot aan die voleinding van die tyd. ” Tans ondersteun Kollegepark drie kerke in die Vaaldriehoek, nl. Boipatong, Polokong en Tshepiso. In Tshepiso ondersteun ons ook ‘n kleuterskool.










