Toeka Tieners is vir jou bedoel! Hier bedien ons al ons ouer lidmate in die gemeente. Van hoe om ‘n nuwe stokperdjie te begin, tot hoe om ‘n afgetrede lewe te hê met die Here aan die stuur. Kontak die Kerkkantoor indien jy meer wil weet, of wanneer ons volgende makietie plaasvind.
Oh ja! Ons het ‘n WhatsApp groep waarin ons almal lekker saam gesels